Saturday, November 7, 2009

Storie tyd

Saterdag 7 November 2009 het "Friends Of Southern Strand Library" (FOSSL) 'n storie-tyd en aktiwiteite vir kleuters en jongspan te Suider-Strand biblioteek gehou.
Van die aktiwiteite was onder meer inkleur tyd. Hier is van die kunswerke wat ons jong talente geskep het.







No comments:

Post a Comment